NewsSchools

Laerskool Delville begin goed

Dit was Woensdag balle aan die rol by die Laerskool Delville.

Die klein graad eens wat Woensdag vir ”groot skool” by die Laerskool Delville aangemeld het, het hul eerste dag geniet.

Hulle het begin leer en vriende gemaak.

Volgens die skoolhoof, Adriaan Fourie, was die dag wonderlik.

“Almal het begin werk en ons sien uit na die jaar,” het hy gesê.

Laerskool Delville is nou die enigste volslae Afrikaans-sprekende laerskool in Germiston.

 

Other articles you may be interested in:

Assumption Convent’s girls enjoy first day

Germiston South Primary ready for the new academic year

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Germiston City News in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button