Leser bedank hospitaal
Redakteur – Ek was opgeneem op die 11de Januarie nadat die ambulans my by my huis kom optel het.
Ek het Covid-19 gehad en het gevoel ek wou dood gaan.
Ek was in die Union Hospitaal vir sewe dae van hel.
Toe ek uitgekom het wou ek dankie sê vir die mense wat na my gekyk het om gesond te raak.
ALSO READ: Helping to provide better rest for frontline healthcare workers
Ek het vir Tim by die OK Stone Arch in Castleview gevra om my te borg met twee koeke om dankie te sê.
Almal wat gesond word sê selde dankie aan die mense wat hulle lewens vir ons opoffer.
Leon du Toit
Castleview
Contact the newsroom by emailing: Marietta Lombard (Editor) germistoncitynews@caxton.co.za, or (Journalists) Busi Vilakazi busiv@caxton.co.za , and Lebogang Sekgwama lebogangs@caxton.co.za.







