GalleriesNewsSchoolsSchools galleries

Mnr en Mej Volkie 2015

Volkies se mooistes word gekroon.

Hoër Volkskool se Mnr en Mej Volkie 2015 was ‘n hoogtepunt op die kalender met gaste wat die saal volgepak het.

Amicke Eijsermans is as Mej Volkie en Chris Opperman as Mnr Volkie gekroon.

Die eerste prinses is Carla Coetzer, sy is ook Mej Fotogenies. Die eerste prins is Ronaldo Engelbrecht.

Rochelle de Klerk is tweede prinses en Liam Jordaan is tweede prins.

 

Gian de Waal is Mnr Persoonlikheid met Liza Uys is Mej Persoonlikheid.

 

Daiyaan Slamang is as Mnr Fotogenies aangewys.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Heidelberg Nigel Heraut in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button