Community galleriesGalleriesLocal newsNews

Maak ‘n kunswerk uit koekversiering

Gilde leer jou fynere kunsies.

Sluit aan by die Koekversierdersgilde en leer die fynere kunsies van professionele koekversiering.

 

Die Protea-tak van die Suid-Afrikaanse Koekversierdersgilde in Heidelberg kom maandeliks bymekaar en lede leer op ‘n prettige wyse hoe om kunswerke uit versiersel te omtower.

 

Debbie van Staden van Johannesburg het lede tydens die eerste vergadering van die jaar meer oor die grondslag van versiering geleer.

 

 

Die volgende vergadering is op 13 Februarie om 09:00 by Crime Stop Sekuriteitsdienste se lapa op die Vereeniging-pad.

 

Nuwe lede is welkom om Suzan Basson by 072 523 9657 te skakel.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Heidelberg Nigel Heraut in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button