GalleriesNewsSchoolsSchools galleries

Volkies durf 10km pretstap aan

Sien al die foto's van die Boendoe 10 hier.

Hoër Volkskool se jaarlikse Boendoe 10 is gister aangebied met Volkies wat die 10km in bloedige hitte aangepak het.

Sibosisu Monaheng was die algehele wenner. Claudia Oosthuizen was die eerste meisie wat oor die wenstreep genael het.

‘n Hele paar onderwysers het die lang pad saam met leerders aangedurf en selfs Mnr Hennie Pieterse (hoof) het gewys waartoe hy instaat is.

Die Graad 12 C-klas was die algehele wenners van die dag.

 

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Heidelberg Nigel Heraut in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button