GalleriesLocal newsNewsSchoolsSchools galleries
Heidelberg Polisie kuier by Laer Volkskool
Kleuters klim en klouter in polisie voertuie.

Kleuters van Laer Volkskool het gister die voorreg gehad om Heidelberg polisie van nader te leer ken.
Die lede het die skool met skreeuende sirenes besoek wat die kinders van opgewondenheid laat gil het.
Hulle het die kans gehad om in die vangwa te klim en ook om self die sirenes aan en af te skakel. Adjudant Offisier Wollie Wolmarans het die kinders veiligheidswenke gegee. Kyk hier na ‘n videogreep van sy praatjie en hoe die kinders saamwerk:
Die polisie vriende het ook versnaperinge aan die kleingoed uitgedeel.
Sien hier meer foto’s van die besoek:
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!










