GalleriesLocal newsNewsSports galleries

Heidelberg Dames Ope Gholfdag reuse sukses

Hope pret en plesier terwyl dames bederf word.

Heidelberg Gholfklub het ‘n suksesvolle dames ope gholfdag op 27 September aangebied.

Volgens Marietjie Emslie (organiseerder) was dit ‘n eerste vir Heidelberg met die doel om die plaaslike gholfbaan aan vroue van reg oor Gauteng bekend te stel.

Sy is veral dankbaar teenoor verskeie besighede wat die dag as borge opgetree het.

14 Spanne het in ‘n vierbal alliansie formaat (die twee hoogste tellings is in ag geneem)  deelgeneem en Vanda van Niekerk (Heidelberg), Zita Basson (Heidelberg) en Maranda van Zyl (Nigel) het die dag met 117 punte gewen.

 

Sien al die foto’s van die dag hier:

 

Related Articles

Check Also
Close
 
Back to top button