GalleriesLocal newsNewsSchools galleries

Volkies skitter by matriekafskeid

Prag uitrustings en vuurwaens te kies en te keur.

Hoër Volkskool se matrieks het in prag uitrustings die rooi tapyt vanmiddag betree ten aanskoue van ‘n volgepakte paviljoen.

 

Spogmotors, perdekarre, ‘n gholfkarretjie en selfs ‘n helikopter het deel van die optog uitgemaak.

 

Die Graad 11s het uitgehaal en die rugbyveld in ‘n pragtige Egiptiese oase omskep met piramides, tent en selfs kamele om die prentjie af te rond. Van die Volkieraadseuns het die matrieks in Egiptiese monderings ontvang.

 

Kyk hier na al die foto’s van die pragtige matrieks:

 

 

 

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Heidelberg Nigel Heraut in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button