GalleriesNewsSchoolsSchools galleries

Hoër Volkies vir harde werk beloon

Yumnah Bhabha as Volkies se Dux-leerder bekroon.

Hoër Volkskool se leerders is op 19 Oktober tydens die bekroningsaand vir hul harde werk deur die jaar beloon.

Talle Volkies het sertifikate en trofeë ontvang met veral sporttrofeë wat ingeryg is.

 

Nica Human is as senior Victrix Ludorum en Bianka Erasmus as junior Victrix Ludorum aangewys. Johan van der Merwe is Volkies se senior Victor Ludorum met JJ du Plessis as die junior Victor Ludorum.

 

Die aand is afgesluit met die aankondiging van die name van die nuwe hoofseun en -meisie vir 2017. Juanrich Dercksen en Monjah Holtzhausen sal voortaan die leisels van die leierskorps vasvat.

 

Sien talle foto’s van die verskillende trofeëwenners hier:

 

 

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Heidelberg Nigel Heraut in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button