Local newsSportSports galleries

Heidelberg Rolbalklub se topspelers aangewys

Die rolbalklub het 'n suksesvolle jaar beleef en is trots op die spelers se prestasies.

Heidelberg Rolbal klub se jaarlikse prysuitdeling het op 20 Augustus plaasgevind.

Tydens die geleentheid het die klub se president, Pieter van den Heever gesê dat die jaar tot dusvêr ‘n sukses was en dat daar met trots na die nuwe seisoen uitgesien kan word.

Die spelers wat erkenning tydens die prysuitdeling ontvang het was:

Ope enkels (mans) Mike van Nierop en ope enkels (vroue) Helene van Eeden.

Senior enkels (mans) Mike van Nierop en senior enkels (vroue) Rosa Buys.

Voorgeskrewe enkels (mans) Mike van Nierop en Voorgeskrewe enkels (vroue) Helene van Eeden.

Gekose Pare (mans) Mike van Nierop en Paul du Plessis, gekose pare (vroue) Lettie Everson en Retha le Roux.
Gemengde gekose pare Mike van Nierop en Hilary Hall.

Geslote pare (mans) Manie Prinsloo en Ernst Coetzer, Geslote pare (vroue) Rosa Buys en Bets Grobler.
Gemengde geslote pare Fred Calitz en Rosa Buys.

Ball en chain Hansie Grobler en Rina van der Merwe.

Beste Vordering (mans) André Eberlein, beste vordering (vroue) Bets Grobler.

Kampioen van kampioene Mike van Nierop.

Victrix ludorum Rosa Bous en victor ludorum Mike van Nierop.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Heidelberg Nigel Heraut in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button