Local newsNews

Netcare 911 lugambulans pik pasiënt op

Man ernstig in ongeluk in Balfour beseer.

‘n Man is gisteraand per lugambulans van Life Suikerbosrand Hospitaal na Johannesburg gevlieg nadat hy ernstige spinale beserings in ‘n ongeluk in Balfour opgedoen het.

2

 

 

Die man het vroeër die dag beheer oor sy voertuig verloor en moes uit die wrak bevry word.

 

Heidelbergers het om 17:00 gehoor hoe die helikopter van Netcare 911 op Hoër Volkskool se rugbyveld land. Dit het ongeveer ‘n uur geneem om die pasiënt te stabiliseer en per ambulans van die hospitaal na die helikopter te bring.

 

3

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Heidelberg Nigel Heraut in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button