Local newsNews
“Bandiete” en bewaarders neem Ou Tronk oor
Vyfster temalied herleef met die Vatvas Dansorkes van Nigel.

Heidelbergers moes twee keer kyk toe “bandiete” in helder oranje oorpakke, tronkbewaardes en selfs ‘n landdros die Ou Tronk op 2 Julie binnegeval het.
Maar dit was alles vir ‘n goeie doel. Die Vatvas Dansorkes van Nigel het ‘n musiekvideo in samewerking met Ernie Bates (regiseur) geskiet. Hulle het die temalied van die destydse Vyfster TV-reeks laat herleef.
Kyk gerus hier na die video:
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!




