Local newsNews

Heidelberg se oudste inwoner vandag 102!

Tannie Mollie kry bos blomme van MOTHs.

Tannie Mollie Botha, Heidelberg se oudste inwoner, is vandag 102 jaar oud.

 

Die MOTHs Suikerbosrand Shellhole het haar met ‘n groot bos blomme in die Silwerakker eenheid vir verswakte bejaardes van Suikerbosoord Dienssentrum verras.

2

 

Die MOTHs het ook hul jaarlikse ete vir die bejaardes aangebied en die inwoners kon aan heerlike hamburgers smul terwyl daar lekker Boeremusiek gemaak is.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button