Local newsNews

Oud-HOKaners hou gesellige reünie

Heidelberg Onderwyskollege se studente besoek ou kampus.

Meer as 30 oud-studente van die destydse Heidelberg Onderwyskollege het op 24 September op die ou kampus gronde, wat vandag as die Suid-Afrikaanse Leërgimnasium bekend staan, vir ‘n reünie bymekaar gekom.

 

Die groep het heerlik gekuier en is op ‘n begeleide toer geneem om hul ou kampus te verken en uit te vind waarvoor die weermag dit vandag gebruik.

Sien hier meer foto’s van die dag:

 

 

‘n Reuse reünie word vir volgende jaar van 22 tot 24 September by die Voortrekkermonument beplan. Memorabilia van die oud-kollege sal dan uitgestal word.

Susan du Plessis nooi almal om haar op Facebook op te soek (daar is ook ‘n HOK Inligting Facebook blad) of skakel haar by 072 124 1076.

 

Kyk hoe sing die oud-studente die kollege lied:

Related Articles

Back to top button