
Lindie Strydom het ‘n boodskap van diensbaarheid aan die dames van Heidelberg gebring. Die Kosmos barmhartigheidsgroep van die NG Gemeente Rensburg het die Damesoggend gereël.
Dié groep voorsien kospakkies aan behoeftige gesinne van Rensburg.

Lindie het aan die dames gesê dat hulle God se hande en voete moet wees en ‘n verskil in God se wêreld moet maak. “Klim uit jou boksie van jou eie wêreld en raak betrokke by die mense om jou.”
Kyk hier na ‘n kort uittreksel van Lindie se praatjie:
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



