Local newsNews
Heidelberger se goue stem bekoor
Landru Ehlers se groep Wolwe-Dans reik eerste CD uit.

Die 24-jarige Landru Ehlers het ongeveer twee jaar gelede die Afrikaanse sanggroep Wolwe-Dans saam met mede-Pukkestudent Danré van der Spuy gestig en hul eerste CD is onlangs uitgereik.
Landru het in 2011 aan Hoër Volkskool matrikuleer en hy skryf self die groep se liedjies.
Wolwe-Dans is vir ‘n Ghoema as beste nuweling van die jaar genomineer. Die uitslae sal op 23 April om 20:00 tydens ‘n regstreekse uitsending op kykNET bekendgemaak word.
Lees die volledige berig in volgende week se uitgawe van HERAUT.
Kyk hier na ‘n videogreep van een van hul liedjies:
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.