Local newsNews

1965 Ride for Education se fietsryers spring weg uit Heidelberg

Fondse vir skoolbeurse aan verdienstelike leerders.

Sowat 13 fietsryers het vanoggend by Life Suikerbosrand Hospitaal vir die 1965 Ride for Education na Queenstown weggespring.

 

 

Dit is die vyfde jaar dat die fondsinsamelingsprojek aangebied word. Die fietstoer duur nege dae oor ‘n afstand van 850km om beurse vir verdienstelike skoliere in te samel.

 

 

Die toer is die breinkind van die Queens College matriekklas van 1965.

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Heidelberg Nigel Heraut in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button