Local newsNews

Spaarwater seun steeds in koma

Ander seun se heup is moontlik gebreek

Die 17-jarige seun wat deur ‘n groep mans aangeval is nadat hy en sy maat na bewering by ‘n plot op Spaarwater buite Heidelberg ingebreek het, is steeds in ‘n koma maar is uit die intensiewe eenheid van die Thelle Mogoerane hospitaal na ‘n ander saal oorgeplaas.

HERAUT het vandag (12 April) verneem dat sy toestand onverandered is.

Intussen kan Migael  (19) steeds nie loop nie en dokters vermoed dat sy heup gebreek is. Daar sal later vandag X-strale geneem word.

Gebedskringe suis vir 17-jarige se oorlewing

 

Volg ons op:
Facebook Twitter

 

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Heidelberg Nigel Heraut in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button