Local newsNews

AfriForum toets Nigel se water

Kraanwater skoon, maar Blesbokspruit besoedel.

AfriForum Nigel het die dorp se water gister getoets en bevind dat die kraanwater in die dorp skoon en drinkbaar is.

 

Die water in die Blesbokspruit se nitraattelling is egter veels te hoog. Die toetse vir Ecoli sal eers na 48 uur bekend wees.   

 

Neels Toerien (voorsitter) het die kraanwater toetse by Laerskool Tini Vorster uitgevoer en die leerlingraad het die geleentheid gehad om deel hiervan te wees.

 

Sien volledige berig en resultate in volgende week se HERAUT.

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Heidelberg Nigel Heraut in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button