Local newsNews
Gedeeltelike maansverduistering gisteraand in Heidelberg afgeneem
Dawie de Villiers has taken these amazing photos.

Die gedeeltelike maansverduistering kon gisteraand in Heidelberg waargeneem word. Hierdie foto’s is om en by 20:00 en weer net voor 21:00 deur Dawie de Villiers geneem.
‘n Maansverduistering vind plaas wanneer die aarde die sonlig blok en keer dat dit op die maan reflekteer.
‘n Algehele maansverduistering sal weer volgende jaar in Julie waargeneem kan word.

Dawie de Villiers from Heidelberg has taken these pictures of the partial lunar eclipse last night.
This phenomenon occurs when the earth blocks the sun’s light from reaching and reflecting off the moon.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



