Hulp word dringend vir boere gevra wie se plase gister (22 Augustus) deur brande verwoes is.
Talle boere se veevoer, voerbakke en ander hulpmiddels is uitgewis.
Boere in die Nigel en Devon/Balfour omgewing is erg geraak, hoewel sekere boere buite Heidelberg ook weiding verloor het.
Nic Schoonbee het bevestig dat hy as sentrale verspreider vir die boere sal optree.
Schoonbee kan by 082 445 0020 vir skenkings geskakel word.
Follow us on:
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



