Local newsNews
Tannie Marie McClintock oorlede ná kort siekbed
Geliefde ouma, ma sterf op die ouderdom van 84
Marie McClintock (Taljaard) is op 30 Augustus ná ‘n kort siekbed in die Life Parkland Hospitaal in Springs oorlede.
Haar begrafnis vind op Woensdag 6 September om 14:00 vanuit die Suikerbosoord Dienssentrum vir Bejaardes plaas.
‘n Berig met meer besonderhede oor die bekende Heidelberger sal in die volgende uitgawe van HERAUT gepubliseer word.
Volg ons op:
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



