Local newsNews
VIDEO: Sakeman ly groot skade toe brand onderneming verwoes
Heidelberg gemeenskap probeer red, maar vergeefs.

Hein Terblanche van Hardehout (‘n onderneming wat in spoorweg dwarslêer meubels spesialiseer) se onderneming in Zuidstraat, Rensburg het op 5 September omstreeks 20:00 afgebrand.
Die brandweer, bure en GPF-lede het vir meer as ‘n uur gespook om die vlamme te blus.
Hier is ‘n video van die verwoestende brand wat goedgunstelik deur Jan van Driel aan HERAUT verskaf is: (Die Terblanche-gesin bedank Jan en Roelof Schilt wat met brandtoerusting op die toneel hulp verleen het.)
*Lees die volledige berig in volgende week se uitgawe van HERAUT.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



