Local newsNews
Eland in pad veroorsaak groot skade
Heidelberg ma en kinders gelukkig om te lewe ná hul voertuig 'n eland tref.

Erna Schoombie se Nissan X-Trail is afgeskryf toe ‘n volgroeide eland op 7 September om 18:30 voor haar op die Vereenigingpad ingehardloop het.
Erna en haar drie laerskoolkinders was oppad terug van Heidelberg na hul plaas toe die ongeluk naby Sedaven gebeur het.
Hoewel die gesin groot geskrik het, is almal ongedeerd. Die eland moes deur ‘n veearts uitgesit word.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



