Local newsNews

Donker kruis sal dalk vanaand weer helder skyn

Heidelberg se kruis se ligte herstel.

Ná Heidelberg se bekende kruis op die koppie vir jare nie meer helder oor die dorp geskyn het nie, was Lefu Motloung en Muzi Tshabalala Donderdag besig om die ligte te herstel.

Adjudant Offisier Wollie Wolmarans het die kruis se lot op hom geneem en vir Jacques Cronjé (sakeman) genader om te help om die ligte te herstel.

Die ligte is herstel, maar daar was gisteraand ‘n probleem aan die munisipaliteit se kant. Hopelik word dit vandag (Vrydag) uitsorteer en kan Heidelbergers die naweek uitkyk na die kruis wat weereens helder sal skyn.

 

 

 

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Heidelberg Nigel Heraut in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button