Local newsNews

VERMISTE PERSOON: Have you seen this man?

37-year old went missing yesterday: Family pleads for assistance.

Jaco Labuschagne het gister in sy wit JMC dubbelkajuit bakkie met registrasienommer DK 20 TC GP vermis geraak. Selfoonrekords wys dat hy laaste in Heidelberg naby BAT opgemerk is.

Vroeg vanoggend het sy familie ‘n sein van sy selfoon ontvang dat dit op die N3 net buite Heidelberg (naby die vliegveld) lê.

Lede van Heidelberg SAPD sowel as blitspatrollie wat in die omgewing diens gedoen het, het die foon gesoek, maar kon niks vind nie. Die foon is intussen afgeskakel of die battery het pap geword.

Jaco se familie is rasend van bekommernis en vra dat enigiemand met inligting na vore sal kom. Skakel SAPD Elsburg se speurtak by 011 827 2306 of Melissa by 063 292 3279, Harm by 072 071 5474 of Selinda by 072 762 2887.

 

If you know anything about Jaco who went missing in his white JMC bakkie with registration number Dk 20 TC GP, please phone Elsburg SAPS on 011 827 2306 or Melissa on 063 292 3279.

 

New information received is that Jaco and his bakkie were spotted on Tuesday (November 28) in the Newcastle area. He seemed confused and disorientated. He is very depressed and his family urgently needs to locate him.

Related Articles

Check Also
Close
 
Back to top button