Local newsNews

Heidelberg neem hartroerend afskeid van Abé Meyer

Medics salueer kapingslagoffer vir oulaas.

 

Heidelberg het vanoggend op hartroerende wyse van Abé Meyer afskeid geneem. Lede van Heidelberg Volunteer Medics, Emer-G-Med en Heidelberg GPF het ‘n erewag gevorm by die Klipkerk waar ‘n gedenkdiens vir die 20-jarige gehou is.

 

Dit was ‘n gesig om te aanskou toe medics van Emer-G-Med se verskillende takke in dié groep se noodvoertuie opgedaag het.

 

 

 

 

 

 

 

 

Kyk hier na ‘n video wat Ronald Rice geneem het van die medics wat Abé op hartroerende wyse (met loeiende sirenes) groet:

 

Hier is ‘n fotobeeld van die diens:

Lees hier meer oor die kapingsdrama waarin Abé noodlottig gewond is.

 

 

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Heidelberg Nigel Heraut in Google News and Top Stories.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button