Local newsNews

R2 miljoen nodig ná longoorplanting anders word sy ontslaan

Dot Billing het dringend fondse teen more nodig. Kyk hier na hartroerende videogreep:

Dokters is besig om Dot Billing uit’n geïndusseerde koma te bring ná komplikasies na afloop van ‘n longoorplanting. Haar mediese fonds is egter uitgeput en die hospitaal eis dat R2 miljoen teen more (Vrydag 2 Maart) betaal word anders word sy ontslaan.

 

Billing het drie hartstilstande beleef en is nog kritiek. ‘n Fonds is vir haar gestig. Die rekening is: Nedbank, rekeningnommer 194 420 1440, Parktown takkode 194 405, verwysingsnommer DOT00001.

Dit is baie belangrik dat die verwysingsnommer bygesit moet word.

 

Vir meer besonderhede kan Dina by 084 602 5578 of Danielle by 084 206 4413 geskakel word.

Kyk hier na ‘n hartroerende video wat vriende van Dot gemaak het:

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Heidelberg Nigel Heraut in Google News and Top Stories.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button