Local newsNews

Geliefde Dot Billing oorlede ná longoorplanting

Dottie se plek leeg in gemeenskap se harte.

Dot Billing (49) het haar lang stryd gisteroggend in die Netcare Milpark Hospitaal verloor.

 

Sy is vier jaar gelede met ‘n seldsame longsiekte gediagnoseer en het in Januarie ‘n longoorplanting ondergaan. Komplikasies het egter ingetree en Billing moes verskeie operasies ondergaan.

 

Dokters het Saterdag haar familie aangesê om haar te kom groet.

 

Sy laat haar man Jaco en hul kinders Milan (11) en Miané (6) agter.

 

Lees die volle storie hier:

 

 

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Heidelberg Nigel Heraut in Google News and Top Stories.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button