Local newsNews
Heidelberg Heritage Association vertel meer oor erfenis
HHA moedig inwoners aan om betrokke te raak.

Hendrik Brits (voorsitter) van Heidelberg Heritage Association het lede van Heidelberg Besigheidskamer meer oor die dorp se erfenis vertel.
Hy het ‘n beroep op inwoners gedoen om hulle volgende vergadering wat op 3 April om 19:00 by die Ou Tronk in Jordaanstraat gehou sal word, by te woon. Hy het gesê Heidelberg se ryk erfenis moet deur almal bewaar en toerisme na Heidelberg bevorder word.
Vir meer besonderhede oor HHA, skakel Brits by 082 657 5441 of Esté Galloway by 082 550 1787.
Kyk gerus hier na ‘n videogreep van Brits se praatjie:
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



