Local newsNewsSchool sportSport

Twee nuwe swemrekords vir Jandré

Hoër Volkskool

Jandré Moll van Hoër Volkskool het vanaf 23 tot 28 April aan die senior Nasionale Swemkampioenskappe in Port Elizabeth deelgeneem, waar hy die 50m en 100m vryslag rekords in sy ouderdomsgroep verbeter het. Jandré het algeheel vierdeplek in die 50m mans vryslag-item behaal.

 

Volg ons:

Facebook

Twitter

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Heidelberg Nigel Heraut in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button