Danel de Wet en Aneli du Plessis van Laer Volkskool is tydens die netbalproewe wat op 1 Mei by Hoërskool Hugenote in Springs gehou is, vir die o/13-span gekies wat Oos-Transvaal tydens die Bokkieweek vanaf 2 tot 6 Julie in Naboomspruit gaan verteenwoordig.
Jacques Howell en AJ Engelbrecht van Laer Volkskool is tydens die rugbyproewe wat op 1 Mei by Hoërskool Hugenote in Springs gehou is, vir die o/13-span gekies wat Vaaldriehoek tydens die Bokkieweek vanaf 2 tot 6 Julie in Naboomspruit gaan verteenwoordig.