
Twee voertuie, waarvan een ’n Lesedi Nooddienste voertuig is, was op 4 Junie omstreeks 13:15 in ‘n ongeluk in Breëstraat, Rensburg betrokke.
Volgens die hoof van Lesedi Nooddienste, Mnr MC Malinge, was die bestuurder van die ander voertuig (’n VW Polo) verantwoordelik vir die botsing aangesien hy oor die stopstraat gery en met die Lesedi voertuig gebots het.
Geen beserings is aangemeld nie.

Volg ons:
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



