Local newsNews
Kaptein Herma Scott verlaat die SAPD ná 35 jaar diens.
Sy het in 1983 by die polisie as student aangesluit, waarna sy as konstabel in Nigel begin werk het.
Kaptein Herma Scott verlaat die SAPD ná 35 jaar diens. Sy het in 1983 by die polisie as student aangesluit, waarna sy as konstabel in Nigel begin werk het.
Sy was verplaas na Nigel Speurtak waarna sy oorgeplaas is na die logistieke afdeling. Van 2005 tot 2015 was Kaptein Scott die menslike hulpbron bestuurder sowel as die stasiebevelvoerder se persoonlike assistent.
In 2016 is sy bevorder tot kaptein en het as menslike hulpbron bestuurder in Heidelberg gewerk. Sy was ‘n hardwerkende en vriendelike polisielid.
Volg ons ook op:
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



