Local newsNews

Plaaslike dansgroep binnekort op kassie

Moenie die program gedurende Januarie op televisie misloop nie.

Dansers verbonde aan René’s Art of Dance het op 12 Augustus aan die uitdunronde van Dans in jou Taal wat binnekort op DSTV kanaal 146 uitgesaai word, deelgeneem.

Die dansgroep staan bekend as ‘KykNet & Chill’ en het na die finale ronde wat op 1 September by die Redford House in Pretoria plaasgevind het, deurgedring.

 

Volg ons op:

         

Facebook      Twitter

 

 

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Heidelberg Nigel Heraut in Google News and Top Stories.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button