Local newsNews

Aartjie na sy vaartjie as dit kom by slange

Wat slange betref, het Levi Willard nie ‘n bang haar op sy kop nie. Hier spog hy met ‘n knewel van ‘n Rinkhals wat hy op 12 September eiehandig by ‘n huis in Alrapark gevang het.

Bedags is Levi ‘n Graad 7-leerder by Nigel Secondary School, maar sodra die klok die einde van die skooldag aankondig, leer hy hoe om sy pa se skoene as slangvanger eendag vol te staan.

Sy pa en leermeester is immers Braemar Willard – Alrapark se bekende slangvanger.

Indien jy van ‘n ongewensde adder by jou huis ontslae wil raak, skakel 076 614 7771.

 

Volg ons op:

         

Facebook      Twitter

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Heidelberg Nigel Heraut in Google News and Top Stories.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button