Laerskool Hannes Visagie Graad 6-leerder Herald van der Merwe het gewys hy kan berekeninge doen toe hy tot op distriksvlak van die Wiskunde Olimpiade deurgedring het.
Hy kon egter nie op 30 Augustus daarin slaag om vir provinsiale deelname te kwalifiseer nie.
Volg ons op:
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



