Local newsLocal sportNewsSchool sportSchoolsSport
Volkies se hokkie-bokkies sluit seisoen op hoë noot af
Spelers het na afloop van die wedstryd hul afrigter Mnr Ferdi Beukes (wat die span vir die afgelope drie jaar afrig) met ‘n herdenkingsfoto vereer.
HEIDELBERG – Hoër Volkskool se hokkie o/16 A-span het as naaswenners van Oos Gauteng uit die stryd getree en daarmee vir die Noordvaal uitspele gekwalifiseer.

Die span het op 13 Julie met ‘n telling van 0-1 in die finaal teen Hoërskool Delmas verloor. Die Noordvaal uitspele gaan in Augustus aangebied word.

Spelers het na afloop van die wedstryd hul afrigter Mnr Ferdi Beukes (wat die span vir die afgelope drie jaar afrig) met ‘n herdenkingsfoto vereer. Die span se ander afrigter is Me Liné Groenewald.
| Volg ons op: | ||
![]() |
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!




