Local newsLocal sportNewsSchool sportSchoolsSport
Die tennisspelers as ligakampioene gekroon
Hoër Volkskool se tennisspanne het op 12 en 19 Julie aan die uitspele van die Oos-Gautengliga deelgeneem.
HEIDELBERG – Hoër Volkskool se tennisspanne het op 12 en 19 Julie aan die uitspele van die Oos-Gautengliga deelgeneem en vier spanne het as ligawenners uit die stryd getree nadat hulle met Albertonstreek afgereken het.
Die spanne is die seuns A-, B- en C-span asook die meisie C-span.



| Volg ons op: | ||
![]() |
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!




