Local newsLocal sportNewsSchool sportSchoolsSport

Hokkieseisoen skop af

Laerskool AG Visser en Laer Volkskool se meisie hokkiespanne het mekaar op 30 Julie die stryd in die eerste ligawedstryde van die seisoen aangesê.

HEIDELBERG – Laerskool AG Visser en Laer Volkskool se meisie hokkiespanne het mekaar op 30 Julie die stryd in die eerste ligawedstryde van die seisoen aangesê. Vissies se spanne het in al hul wedstryde skoonskip gemaak.

 

Die eerstespan (foto) wen met ‘n telling van 2-1, die tweedes wen 1-0 en die o/11 A-span wat teen Volkies se o/11 B-span gespeel het, wen met 4-0.  Beide skole het op 6 Augustus in Vereeniging teen Laerskool Vryheidsmonument gespeel. Die tellings was nog nie teen HERAUT se druktyd beskikbaar nie.

 

Volg ons op:

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Heidelberg Nigel Heraut in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button