Trotse graad een leerders by Laerskool Hannes Visagie was vol glimlagte.
Die skole het na ’n lang onderbreking Maandag amptelik begin en graad een leerders is by hul onderskeie skole verwelkom.
Stefan Buys saam met sy ma, Maritza, tree aan vir sy graad een skooljaar by Laerskool Volkskool.Wiandru Beukes saam met sy graad een onderwyseres, Lize van Rooyen.Die opgewonde graad een klas van Laerskool Tini Vorster is gereed vir die skooljaar.Marco Pretorius (links) en sy tweeling broer, Wian, saam met Laerskool Hannes Visagie se skoolhoof, Madéle van Vuuren. Die twee broers pak graad een saam aan.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!