Die nuwe graad eens aan Laerskool Tini Vorster is gevra wat hulle van die grootskool dink.

Ek hou sommer baie daarvan, want ek kan met my maatjies speel en lekker werk.

Die grootskool is vir my lekker, want ek kan met my maatjies speel.

Die grootskool gaan lekker wees, want ek gaan nuwe maatjies kry en mooi leer.

Die grootskool is lekker, want ek gaan nuwe dinge leer en slim word.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



