
Ek beplan om kollege toe te gaan met die doel om ingenieurswese te gaan studeer.

Ek wil graag ’n onderwyseres word. Daarom is my planne om verder te gaan studeer juis daarvoor.

Ek sal graag wil gaan verder studeer. My droom is om eendag voertuie te ontwerp.

My planne is maklik, ek sal graag by ’n universiteit wil gaan studeer om ’n sielkundige te word.

My planne is om te gaan verder studeer in die onderwys, want dit is my passie.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



