Stompie is ’n vriendelike Africanis-reun. Hy is ongeveer een jaar oud en is al amper ’n maand by die DBV.
Kontak vir Moniem Marais by 071 672 759 vir meer inligting.
Goose is ’n twee-jarige grys Birmaanse mannetjieskat. Hy is liefdevol en is alreeds ’n maand by die DBV.Die reun word uitgeken aan die wit kolletjie op sy bors. Hy is ’n naamlose kruisras en het as ’n verdwaalde hond by die DBV aangekom.Die tweekleurige reun het as verdwaald by die DBV aangekom. Hy is ’n Africanis en is ongeveer een jaar oud.Max is ’n tweekleurige kruisras Jack Russell-reun. Hy is ongeveer ’n jaar oud en woon al byna ’n maand by die DBV.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!