Local newsNews

GALLERY: Laer Volkskool geniet ‘n gesinstapdag

Leerders van Laer Volkskool het saam met hul gesinne op 6 Maart in die natuurskoon gaan stap.

HEIDELBERG – Ouers, leerders en ander familielede het onlangs aan ’n gesinstapdag saam met Laer Volkskool geniet by die The Wild Lodge.

Na die staproete het gesinne om die braaivleisvure die geselligheid verder geniet.

Oud en jonk het mekaar op die staproete ondersteun.
Die dag was goed ondersteun deur talle ouers en hul kinders.
Leerders van Laer Volkskool, hul ouers en onderwysers het die staproete van vroegoggend af aangedurf.
Gesinne het die dag met groot entoesiasme aangepak.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Heidelberg Nigel Heraut in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button