Local newsNews

Heidelberg inwoner, Jimmy Abbott oorlede

Abbott was onlangs nog teenwoordig by ‘n fondsinsameling geleentheid in die dorp.

Heidelberg inwoner en voormalige swaargewigbokskampioen van Suid-Afrika,

Jimmy Abbott (61) is gisteraand oorlede. Volgens inligting, is paramedici ontbied nadat Abbott asemnood ontwikkel het.

Jimmy Abbott het nog onlangs ‘n draai by die Heidelberg DBV gaan maak. Elzette van Zyl (links) en Petro Coetsee van die DBV is hier saam met hom in die foto.

Abbott, wat ook ‘n evangelis was, was ‘n geliefde inwoner van die dorp en was onlangs nog te sien by ‘n fondsinsameling geleentheid, wat die Heidelberg Dierebeskermingsverenigings (DBV) aangebied het.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Heidelberg Nigel Heraut in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button