Local newsNews

Karatekas blink uit by kampioenskappe

Die karatekas het uitstekend gevaar by die Shihan Kampioenskappe die afgelope naweek.

Studente aan die Tenshinkan Karateklub het op 15 Mei aan die Shihan Kampioenskappe te Benoni deelgeneem.

Die uitslae van die kampioenskappe is as volg:

• Giovanne De Nazare (tweede) in die witbelt-kategorie van kumite.
• Jandre Bezuidenhout (derde) in die witbelt-kategorie van kumite.
• Jurie Bezuidenhout (tweede) in die witbelt-kategorie van kata en kumite.
• Jurgens Bezuidenhout (eerste) in die witbelt-kategorie van kumite.
• Leone Gagiano (eerste en tweede) in die persbelt-kategorie van kata en kumite onderskeidelik.
• Caleb van Deventer (derde) in die geelbelt-kategorie van kata.
• Zayne Koekemoer (tweede en derde) in die oranjebelt-kategorie van kata en kumite onderskeidelik.
• PG Steyn (derde) in die bruinbelt-kategorie van kumite.
• Michelle Glen (tweede en derde) in die bruinbelt-kategorie van kumite en kata onderskeidelik.
• Ingrid Lombard (eerstee en tweede) in die witbelt-kategorie van kumite en kata onderskeidelik.
• Minnette Meintjes (tweede en derde) in die witbelt-kategorie van kumite en kata onderskeidelik.
• Nikia Solomon (tweede en derde) in die witbelt-kategorie van kata en kumite onderskeidelik.

Die klub sal volgende by die Suid-Gauteng Kampioenskappe deelneem op 5 Junie. Die klub beoog ook om ’n selfverdedigingsdemonstrasie op Jeugdag te bied. Vir meer inligting, kontak Leon Gagiano by 076 965 5649.

Nikia Solomon het ’n tweede en derde plek in die witbelt-kategorie van kata en kumite onderskeidelik verower.
Minnette Meintjes het ’n tweede en derde plek in die witbelt-kategorie van kumite en kata onderskeidelik verower.
Giovanne De Nazare het ’n tweede plek in die witbelt-kategorie van kumite verower.
Leone Gagiano het ’n eerste en tweede plek in die persbelt-kategorie van kata en kumite onderskeidelik verower.
Caleb van Deventer het ’n derde plek in die geelbelt-kategorie van kata verower.
Zayne Koekemoer het ’n tweede en derde plek in die oranjebelt-kategorie van kata en kumite onderskeidelik verower.
Ingrid Lombard het beide ’n eerste en tweede plek in die witbelt-kategorie van kumite en kata onderskeidelik verower.
PG Steyn het ’n derde plek in die bruinbelt-kategorie van kumite verower.
Michelle Glen het ’n tweede en derde plek in die bruinbelt-kategorie van kumite en kata onderskeidelik verower.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Heidelberg Nigel Heraut in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button