Local newsNews

Tuiste bederf vir Moedersdag

Inwoners van die tuiste sowel as personeel was op Moedersdag bederf.

Moedersdag, wat op 9 Mei gevier is, was spesiaal by Die Nigel Tuiste vir Bejaardes.

Beide die inwoners en die personeel is deur die Rotariërs asook deur twee susters, Joey Wessels en Enith Hall, bederf toe daar geskenkpakkies en roomys was op die dag uitgedeel is.

“Ons was aangenaam verras,” het Marlene Primo, ’n maatskaplike werker vir die tuiste, gesê.

“Die gedagte en die moeite word opreg waardeer.”

Stafverpleegster Sthokozile Mbewane gee vir Adriana Cronje haar geskenkpakkie.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Heidelberg Nigel Heraut in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button