NewsSchools

Vossie spring goud los

Petri Stoltz het onlangs by die Gauteng Kampioenskappe goud gewen.

Petri Stoltz (o-15) van Hoërskool John Vorster het onlangs by die Gauteng Atletiekkampioenskappe ’n goue medalje vir hoogspring gewen.

Stoltz het ’n hoogte van 1.94m gespring en ook die seuns o-15 se hoogspringrekord gebreek.

Die skoolhoof, Jan Nienaber, het Petri geluk gewens met sy prestasie.

Stoltz sal 15 tot 18 Maart aan die SA Kampioenskappe by die Germiston-stadion deelneem.

Petri Stoltz het onlangs die Gautengse hoogspringrekord gebreek.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Heidelberg Nigel Heraut in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button