Local newsNews

Sneeu prag in Heidelberg

Sneeu sak neer op Heidelberg.

Sneeu het vanoggend op verskeie plekke in Heidelberg geval.

Daar was berigte dat die sneeu in Heidelberg-sentraal, Rensburg, Jordaan Park en op die R42 opgemerk is.

By Jakkalsberg op die R42 tussen Heidelberg en Meyerton het verskeie mense gestop en ‘n sneeugeveg of twee gehad of om net die sneeu bewonder wat daar geval het.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Heidelberg Nigel Heraut in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button